U bydrae om Wynand se Ford bussie se engine te vervang. (66 Liedjies)
Hy gee wel al sy musiek vir jou. Jy sal download links ontvang na betaling. Enige bydrae vanaf R200 is welkom.
Wynand se Albums & Opgeneemde musiek in Mp3 formaat
Albums
- Te Ladida – 13 Liedjies
- Soektog – 15 Liedjies
- Datsun Gedagtes – 17 Liedjies
- Adam & Eva – 19 Liedjies
Asook 2 enkelsnitte
- Die Kaap is vol winter
- Die Boere kom
R2 213,00 of R55 000,00
ended 1 year ago






